Protected: Vyf gratis klasaktiwiteit vir leerders in die senior fase
There is no excerpt because this is a protected post.
There is no excerpt because this is a protected post.

WEN WEN WEN!
Jy kan voor die einde van die maand R2 000,00 ryker wees!
Maak so om ‘n kans te staan om te wen:

Hierdie oefening toets die volgende:
Sinonieme en antonieme
Verkleinwoorde
Intensiewe vorm
Selftstandige naamwoorde
Voegwoorde
Manlik en vroulik
Trappe van vergelyking

Speel gerus hierdie speletjie saam met jou klas om sinstrukture op ʼn kreatiewe manier te leer. Dit kan ook leerders help om STOMPI op ʼn prettige manier te hersien.

Gaan loer gerus hier om vir voorbeeldboeke aan te teken en self te sien hoe Woemaboeke jou kan help om op klasgee te fokus.

In vandag se digitale wêreld kommunikeer ons vinniger as ooit tevore. Digitale platforms soos WhatsApp het informele Afrikaans gewild gemaak.
Informele Afrikaans weerspieël hoe ons praat en is ideaal vir vinnige, daaglikse kommunikasie tussen vriende en familie. Dit is persoonlik en spontaan, maar nie altyd duidelik of professioneel nie.