Help jou leerders om woordsoorte met hierdie praktiese oefening van Woemaboeke te hersien.
Hierdie oefening toets die volgende:
Laai jou gratis oefening hier af.
Hier is die memorandum.
Hier is nog ‘n gratis woordstruktuuroefening.
Vir Graad 10 en 12 hersieningstoetse, gaan loer gerus hier.
Sukkl jou leerders veral met begripstoetse? Laai ‘n begripstoets vir jou Graad 9-klas hier af. Die Woema Wikkel met Begrip is ‘n splinternuwe toevoeging tot die Woema-reeks. Lees meer hier.