Blog

Woemaboeke weet onderwysers het soms daardie ekstra “woema” in die klas nodig. Of dit nou ‘n gratis begripstoets is, ‘n woordspeletjie om jou leerders besig te hou of dalk ‘n kompetisie vir motivering. Lees verder, want op die Woema blog kry jy dit in Afrikaans!

Hierdie oefening toets die volgende: Sinonieme en antonieme Verkleinwoorde Intensiewe vorm Selftstandige naamwoorde Voegwoorde Manlik en vroulik Trappe van vergelyking
Speel gerus hierdie speletjie saam met jou klas om sinstrukture op ʼn kreatiewe manier te leer. Dit kan ook leerders help om STOMPI op ʼn prettige manier te hersien.
Gaan loer gerus hier om vir voorbeeldboeke aan te teken en self te sien hoe Woemaboeke jou kan help om op klasgee te fokus.
In vandag se digitale wêreld kommunikeer ons vinniger as ooit tevore. Digitale platforms soos WhatsApp het informele Afrikaans gewild gemaak. Informele Afrikaans weerspieël hoe ons praat en is ideaal vir vinnige, daaglikse kommunikasie tussen vriende en familie. Dit is persoonlik en spontaan, maar nie altyd duidelik of professioneel nie.

Só kan jy Afrikaans EAT begripstoetse in die intermediêre fase suksesvol benader.​

Hier is agt praktiese wenke vir jou klaskamer.

Kry jou gemengde oefening hier – gratis!

Die oefening is vir die senior fase geskik, maar leerders in Graad 9behoort ook by dit baat te kan vind.