Nuwe Woema Graad 10 - Teksboek en Werkboek

Die nuwe Woema Graad 10 Teksboek en Werkboek is op pad! Hierdie opwindende uitgawe is spesiaal ontwikkel om leerders te ondersteun met die uitdagings in Graad 10. Met boeiende tekste, praktiese taaloefeninge, begripstoetse, skryfaktiwiteite en waardevolle taalondersteuning help Woema leerders om selfvertroue te bou.

• Begripstoetse met verskillende tekssoorte
• Nog meer taaloefeninge!
• Voorbeelde hoe taalvrae beantwoord moet word
• Luistertoetse
• Voorgeskrewe gedigte, die ontleding daarvan en vrae
• Die ontleding van voorgeskrewe kortverhale met vrae
• ‘n Moderne uitleg.

Kyk uit vir nuwe ISBNs

NUWE Woema Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Teksboek en Werkboek Graad 10

ISBN 978-1-997458-09-8

NUWE Woema Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Onderwysgids Graad 10

ISBN 978-1-997458-10-4

Lees meer oor die Nuwe Woema Graad 10 Teksboek en Werkboek hier.