Maak voorbereiding makliker met Woemaboeke se onderwysgidse. Hierdie praktiese gidse bied alles wat jy nodig het om Afrikaans Eerste Addisionele Taal met selfvertroue aan te bied. Dit sluit lesbeplanning, assesseringsriglyne, memorandums en waardevolle onderrigwenke in. Met Woemaboeke se onderwysgidse het jy ’n betroubare vennoot in die klaskamer.