Woemaboeke se gewilde reeks Teks- en Werkboeke word deur onderwysers vertrou, skole gebruik dit, en leerders geniet die praktiese benadering. Elke werkboek bevat duidelike verduidelikings, boeiende aktiwiteite en KABV-belynde inhoud wat spesifiek vir elke graad saamgestel is.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Teksboek en Werkboek
ISBN – 978-1-7764011-8-5
Voorbeelde van tekste in die Graad 3-Werkboek is:
• Ben en sy maats oefen (‘n Storie)
• Die storie van jou lyf (‘n Gedig)
• Elsa en Jan stap in die park (Tweeklanke)
• Dirk se hart (Vraagwoorde)
• Paul, die polisieman (Die tyd)
• Karel, die kelner (Skryf)
View the first module here.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Teksboek en Werkboek
ISBN – 978-0-9947168-7-3
Voorbeelde van tekste in die Graad 4-Werkboek is:
• Vyf idees wat jy met ou koerante kan doen (‘n Plakkaat)
• Meester (‘n Strokiesprent)
• Laerskool Patrys se rockgroep (‘n Taaloefening)
• Jy kan musiek met water maak (Lees)
• Woordskommel (Tyd vir pret)
• Kom kyk na ons konsert! (‘n Uitnodiging)
View the first module here.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Teksboek en Werkboek
ISBN – 978-0-9947168-5-9
Voorbeelde van tekste in die Graad 5-Werkboek is:
• Die skool met die slimste kinders (Lees)
• Jou hond kommunikeer (Luister)
• Devin kry ‘n bril (‘n Storie)
• Tandepasta (’n Taaloefening)
• Jasper pak sy kosblik (‘n Dialoog)
• Aktiwiteite vir die vakansie (‘n Tabel)
View the first module here.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Teksboek en Werkboek
ISBN – 978-0-9947168-0-4
Voorbeelde van tekste in die Graad 6-Werkboek is:
• Miere-Sonder-Spiere (‘n Advertensie)
• Tant Hessie se Kermisresepte – Klapperys (‘n Resep)
• Die Jakkals en die Eendjie (‘n Luistertoets)
• ‘n Emosie in elke kleur (‘n Dialoog)
• Diere se gewoontes (‘n Taaloefening)
• Tien lekker dinge om die vakansie te doen (‘n Taaloefening)
View the first module here.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Teksboek en Werkboek
ISBN – 978-0-9922413-2-2
Voorbeelde van tekste in die Graad 7-Werkboek is:
• Maak geld uit jou stokperdjie (‘n Begriptoets)
• Rekenaarspeletjies (‘n Sluitingsoefening)
• Sam spaar water in haar tuin (‘n Taaloefening)
• Worshondjie te koop (‘n Taaloefening)
• My nee is my ja (‘n Begripstoets)
• Só maak jy ‘n wentoebroodjie! (Voorbereide mondeling)
View the first module here.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Teksboek en Werkboek
ISBN – 978-0-6397-7 40-7-7
Voorbeelde van tekste in die NUWE Graad 8-Werkboek is:
View the first module here.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Teksboek en Werkboek
ISBN – 978-1-0672329-0-0
Vind uit …
View the first module here.
ISBN 978-1-997458-09-8
Met:
View the first module here.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Teksboek en Werkboek
978-0-9870377-5-6
Voorbeelde van tekste in die Graad 10-Werkboek is:
• Au Pair (Begripstoets)
• Vakansieprogram vir Tienermeisies (Begripstoets)
• Selfoonbeleid (Opsomming)
• Ontmoet twee hondetelers (Gemengde Taaloefening)
• Blokraaisel (Persoonsname)
• Jonges se eie selfoon (Koerantberig)
View the first module here.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Teksboek en Werkboek
978-0-9870377-7-0
• Boelies in die kuberruim (Taaloefening)
• Die lewe is ‘n Kaaskrul (Begripstoets)
• Aangeval op Tafelberg (Koerantberig)
• Rekenaarvirus (Pretaktiwiteit)
• So blind soos ‘n vlermuis (Taaloefening)
• Mark Shuttleworth (Taaloefening)
View the first module here.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Teksboek en Werkboek
ISBN – 978-0-9922110-0-4
Voorbeelde van tekste in die Graad 12-Werkboek is:
• Ware vriende vir ‘n leeftyd (‘n Begripstoets)
• Die vreugde van uitdeel (‘n Begripstoets)
• Wenke om positief te dink (‘n Opsomming)
• Vakansiefoto’s (Taaloefening)
• Weet jy of raai jy? (Algemene taaloefening)
• Fiets van bamboes dra hom oor die berge (Begripstoets)
View the first module here.
0860 995 100
Monday – Thursday: 08:30 – 16:00
Friday: 08:00 – 14:00