Kontak ons gerus vir enige navraag oor:
Hersien jou Graad 4-7 leerders se woordeskat met hierdie oefening oor woorde wat by ‘n braai gebruik word. Op 24 September vier ons Nasionale Braaidag. Is dit jou gunsteling vakansiedag? Suid-Afrikaners reg oor die wêreld word aangemoedig om ietsie oor
Skop die Rugbywêreldbeker 2023 met ‘n woordsoek af!
Vat ‘n blaaskans met Stomstreke terwyl jou leerders pret hê en hul werkwoorde leer.
Die speletjie werk op die beginsel van Slangetjies-en-Leertjies en Stomstreke.