Wikkel met Begrip

Om te verstaan wat jy lees, is een van die belangrikste vaardighede wat ʼn leerder nodig het om sukses op skool én in die lewe te behaal. Lees verbeter kommunikasie en geheue. Dit verbreed jou kennis en denkvaardighede. Woema se Wikkel met Begrip-reeks poog om leerders te motiveer om sommer gou aan die lees te kom en aan die lees te bly! Hierdie reeks is ontwerp om Afrikaans Eerste Addisionele Taal leerders te ondersteun met voorbereiding vir begripstoetse. Elke boek bevat twintig begripstoetse met memorandums.

WOEMA – Wikkel met Begrip vir Graad 7

ISBN 978-1-0672329-7-9 ​

WOEMA – Wikkel met Begrip vir Graad 8

ISBN 978-1-0672329-6-2

WOEMA – Wikkel met Begrip vir Graad 9

ISBN 978-1-0672329-5-5