1 3000 300 200 39 https://woemaboeke.com 960 1
site-mobile-logo

Motiveer jou leerders met ‘n gratis begriptoets vir Afrikaans EAT!

Het jou Afrikaans EAT leerders min selfvertroue om begripstoetse te beantwoord?

Gaan na hierdie skakel en hersien drie wenke om jou leerders met begripstoetse te help.

Oefen, oefen, oefen!

Pas nou die wenke prakties toe! Woemaboeke gee hierdie maand ‘n gratis begripstoets aan die Graad 10-12 EAT-onderwysers.          

Laai jou gratis begripstoets hier af sodat jou klas kan oefen!

Onderwysers, hier is die memorandum.

Het jy geweet?

Elke Woema Teks- en Werkboek van Graad 4 – 12 het twee oorspronklike begripstoetse per module!

Lees meer oor ons Teks- en Werkboeke hier.

Vir ekstra oefening, doen die begripstoetse in ons Graad 8 en 9 e-Kursusse hier.

Oefen, oefen, oefen!