Om te verstaan wat jy lees, is definitief een van die belangrikste vaardighede wat ʼn leerder nodig het om sukses op skool én in die lewe te behaal. Lees verbeter kommunikasie en geheue. Dit verbreed jou kennis en denkvaardighede. Die Woema Wikkel met Begrip-reeks poog om leerders te motiveer om sommer gou aan die lees te kom en aan die lees te bly!
Het jy geweet? Woema – Wikkel met Begrip is binnekort op die rakke.
WOEMA – Wikkel met Begrip vir Graad 7
ISBN 978-1-0672329-7-9
WOEMA – Wikkel met Begrip vir Graad 8
ISBN 978-1-0672329-6-2
WOEMA – Wikkel met Begrip vir Graad 9
ISBN 978-1-0672329-5-5
Los jou besonderhede hier en wees een van die eerstes om te weet wanneer Woema - Wikkel met Begrip beskikbaar is.