Muisneste behoort nie die rede te wees waarom jou klas nie Afrikaans oefen nie! Toets jou leerders se kennis oor die liefde met Woemaboeke se gratis vasvra!
Wenke aan onderwysers:
Jy kan jou klas in spanne opdeel.
Jou klas mag die antwoorde net in Afrikaans bespreek.