Hierdie September vier Woemaboeke (C. Smith t/a Pikkie Publikasies) tien jaar in die uitgewersbedryf.

“Ons is dankbaar vir elke onderwyser wat vandag met ʼn Woemaboek klasgee,” sê Cecile.

Woema-lesers kan hierdie September na tien dae van pryse uitsien.

Hou gerus ons Facebook-blad hier dop.