Jou klas moet weet waarvoor STOMPI staan sonder om te huiwer.
STOMPI sal met stelwerk, toetse en eksamens help.
Hersien die eerste les van STOMPI se PDF-skyfies hier voordat jy die laaste deel van die STOMPI-reeks aflaai:
Maak seker jou klas ken die STOMPI-reël goed, voordat hulle hierdie STOMPI-oefening doen.