Hoe skryf ons 'n sin korrek in Afrikaans?
Gebruik die STOMPI-metode vir stelsinne.

Afrikaans Addisonele Taal sprekers vind dit dikwels uitdagend om sinne in die korrekte woororde te skryf. Een moontlike oplossing is om jou leerders die STOMPIreël te leer. STOMPI is ‘n akroniem waar elke letter vir ‘n deel van ‘n sin staan.

Laai gerus die eerste vier PDF-skyfies van die STOMPI-les hier af:

PDF 1

PDF 2

PDF 3

PDF 4

Die tweede deel van die STOMPI-les volg hier