Wees flink met voorsetsels!

Hier is ‘n praktiese oefening wat jou leerders sal help om voorsetsels korrek te identifiseer.

Soek na die items in die prent en identifiseer dan die verhouding tussen die ander items.

Laai die oefening hier af.

Laai die memorandum hier af.