Is dit Polokwane of Pholokwane?
Was hy die sondaar of die sondebok?
Hoeveel cm is daar in ‘n duim?
Wat is die amptelike afkorting vir miljoen?

Ken jy al die antwoorde?
Nie?
Staan ‘n kans om “Skryf Afrikaans van A tot Z” te wen en jou kennis oor Afrikaans te verbeter.

Kompetisie is reeds verby.