March 17, 2015
Die volgende klastoets of eksamen is dalk om die draai.
Hier is ‘n geleentheid waar jou Graad 9-leerders speel-speel hersiening kan doen oor Module 4 in Woema 9 Afrikaans Eerste Addisionele Taal.
Die blokraai is veral gemik op woordeskat uit Module 4, met intensiewe vorm asook betreklike voornaamwoorde wat hier en daar getoets word. Só kry leerders tussenin die kans om hul gebruik van voorsetsels te verfris.
Kliek op die foto hieronder om jou blokraai af te laai:
Klaar?
Kliek hier om die memorandum af te laai.