June 7, 2017
Vandag se tien wenke sal jou klas help om vir hulle Afrikaans EAT eksamen voor te berei – dit is om die draai!
Deel hierdie wenke met jou klas deur die PDFs hier af te laai.
Jy kan ook die PDF uitdruk en vir ‘n Opsommingoefening gebruik, veral vir jou senior grade. Vra jou klas om die teks goed deur te lees en dan in tien punte op te som.