January 20, 2017
‘n Idioom moet nie letterlik opgeneem word nie, dit is figuurlike taalgebruik om ‘n situasie of gevoel te verduidelik.
Ons het almal al gevoel ons hart gaan staan vir een of ander rede en gelukkig is dit net ‘n uitdrukking, anders sou ons daagliks hoor van mense wat die emmer skop!
Bespreek saam met die klas hoe hul harte al gaan staan het, deel stories en lag lekker saam!