Skop die Rugbywêreldbeker 2023 met ‘n woordsoek af!

Hoe vinnig kan jou klas al twintig woorde vind? Skerp nou jou leerders se woordeskat op met ons woordsoek oor die Rugbywêreldbeker 2023.

• Laai die woordsoekoefening hier af en druk dit uit vir jou leerders.
• Laai die memorandum hier af.

Skryf die instruksies vir jou leerders op die bord:

1. Lees die leesstuk deeglik deur.
2. Vind die twintig woorde wat in die woordsoek gemerk is.
3. Die woorde kan van links na regs of bo na onder lees.
4. Merk die woorde wat jy in die woordsoek vind.