August 26, 2020

Elke onderwyser gee klas op hul eie manier.
Party onnies verkies dit om baie streng te wees, terwyl ander ‘n meer spontane benadering verkies.
Daar is natuurlik voordele en nadele vir elke keuse.
Woemaboeke het Teks- en Werkboeke wat by elke persoonlikheidstipe sal pas!
Vir meer inligting, lees hier.