1 3000 300 200 39 https://woemaboeke.com 960 1
site-mobile-logo

Koop-‘n-Afrikaanse-Boekdag

Ondersteun ons Afrikaanse uitgewers en skrywers!

15% Afslag op alle hardekopie Woemaboeke.

Onthou Koop-‘n-Afrikaanse-Boekdag op 14 Augustus 2020.

  • Slegs geldig op hardekopie Woemaboeke wat op Vrydag, 14 Augustus bestel word.
  • Nie geldig op boeke waar afslag reeds geld nie.
  • Bestellings moet by info@woemaboeke.com geplaas word.
  • Bewys van betaling moet voor 17 Augustus 2020 na info@woemaboeke.com gestuur word.