Antonieme is ‘n woordpaar wat teenoorgestelde betekenisse het.
Hier is ‘n gratis oefening vir jou Afrikaans EAT leerders in die intermediêre fase.

Instruksies

  1. Laai die gratis oefening hier af.
  2. Druk die oefening vir jou klas uit.
  3. Laat jou klas die prente mooi bestudeer.
  4. Verbind dan die antonieme met mekaar.

Onderwysers, kry jou memorandum hier.

 

Het jy van hierdie oefening gehou? Kyk dan hier: