[youtube height=”200″ width=”300″]https://www.youtube.com/watch?v=X_Q4ZMmw0bk[/youtube]

 

Wat is die kans dat ‘n spreker vergeet hoe om sy moedertaal te praat?

Kyk na die video hierbo en besluit self…

[column col=”1/2″]

Volgens ‘n artikel in die BBC News Magainze Monitor is dit raar dat ‘n moedertaalspreker sy eerste taal sal vergeet.

Dit gebeur wel dat ‘n spreker hier of daar ‘n woord vergeet of soms die sinstruktuur verkeerd sal kry.

Ons sien in hierdie video dat Charlize nie altyd die regte Afrikaanse woord kan vind nie, maar sy praat Afrikaans met selfvertroue. Hierdie selfvertroue laat ons verby haar foute kyk.

Al is Afrikaans jou addisionele taal, kan jy dit steeds met selfvertroue praat. Hou hierdie Vrydag Indieklas dop vir meer wenke hieroor …

[/column]

 

PRAAT AFRIKAANS.jpg