site-mobile-logo

Internasionale Woordeboekdag

Gebruik jou leerders ‘n Engels-Afrikaans Woordeboek in die klas?

Woordeboeke kan gebruik word om ‘n liefde vir die aanleer van nuwe Afrikaanse woorde by jou leerders aan te wakker.

Gebruik hierdie gratis woordeboekskattejagoefening om Afrikaans lewendig te hou!

Kliek op die prent hieronder om die oefening as ‘n PDF af te laai.

1 1 3000 1 300 200 39 https://woemaboeke.com 960 1