site-mobile-logo

Woordeskat: Hoe groen is jou voetspoor?

[column col=”1/2″]In Woema Graad 7 se tweede tema word daar gekyk hoe om op ‘n eko-vriendelike manier te leef.

Dit is belangrik vir leerders om hul woordeskat goed te ken. Woordeskat vorm die grondslag by die aanleer van ‘n addisionele taal. Ons hersien vandag die Woordeskat en Spelling-Afdeling van Woema 7 se tweede tema met ‘n blokraai.

Druk gerus die blokraai vir jou klas hier uit of gooi dit op jou skerm.
[/column]
[column col=”1/2″] [/column]

1 1 3000 1 300 200 39 https://woemaboeke.com 960 1