Hersien jou Graad 4-7 leerders se woordeskat met hierdie oefening oor woorde wat by ‘n braai gebruik word.

Op 24 September vier ons Nasionale Braaidag.

Is dit jou gunsteling vakansiedag?

Suid-Afrikaners reg oor die wêreld word aangemoedig om ietsie oor die kole te braai.

Laai die oefening hier af.