Geniet hierdie gratis taaloefening vir skrikkeljaar met jou senior fase.

Het jy geweet 2024 is ‘n skrikkeljaar?

Gebruik hierdie oefening om taal en begrip te toets, maar ook bietjie ‘n blaaskans  saam met jou klas te neem.

Jy kan begin deur vir jou klas te vra: “Wat beteken skrikkeljaar?”

Skryf dit sommer groot op die bord neer.

Gee vir jou klas ‘n paar leidrade (in Afrikaans):

  • 2024 is ‘n skrikkeljaar.
  • Elke vierde jaar op die kalender is ‘n skrikkeljaar.

Na hierdie ysbreker, kan jou klas die volgende oefening doen.

Laai jou memo hier af.

Woemaboeke graits skrikkeljaaroefening

Het jou klas die oefening geniet?

Kyk gerus na die res van ons Klaskamer-afdeling. Hier kry jy nog gratis inhoud soos: