1 3000 300 200 39 https://woemaboeke.com 960 1
site-mobile-logo

Persverklaring: Errata

Graad 4 en Graad 5 Werk- en Teksboek

Dit het onder die Woema-span se aandag gekom dat die verkeerde weergawes van die Woema Graad 4 en Woema Graad 5 na die drukkers gegaan het.

Daar is foute in die Woemas en ons stel dit graag per errata reg.

Ons wil jou gerusstel dat die errata volgende jaar (2022) tydens die tweede druk reggestel sal wees.

Vind asseblief die errata vir Graad 4 en Graad 5 hier: