Het jou Afrikaanse klas ‘n bietjie motivering nodig?

‘n Kort oefening wat Afrikaanse voegwoorde en woordorde toets word hierby aangeheg.

 As inleiding, verduidelik aan jou klas dat doelwitte jou:

[list type=”check”]

  • motiveer
  • studies ‘n doel sal gee
  • spanning verminder omdat jy op die einddoel sal fokus.

[/list]

Indien daar genoeg tyd is, kan daar weer na die kognitiewe voordele van ‘n addisionele taal verwys word.

Vra nou vir jou klas: Wat is jou doelwitte vir Afrikaans Addisionele Taal 2015?

Jy kan die PDF-werkkaart hier aflaai en vir jou klas uitdruk.