January 21, 2015
Miskien kan hierdie inligting dien om leerders te motiveer met die aanleer van Afrikaans Addisionele Taal!
Navorsing dui aan dat ‘n tweetalige brein…
[list type=”check”]
- -vinniger reageer
- -in staat is om dubbelsinnigheid makliker te hanteer
- -konflik makliker oplos
- -Alzheimer se siekte en dementia langer weerstaan
- -meer effektief mag wees met die prossessering van taal en ander take.
[/list]
Nou toe?
Aan watter voordele kan jy dink by die aanleer van Afrikaans as Addisionele taal? Gesels saam op Facebook.
Bron: Times Magazine (Julie 2013), www.livescience.com