9 Redes hoekom jy Woemaboeke se Klaskamer-afdeling moet besoek ...

Die Klaskamer-bladsy is bekend vir vars en nuwe inhoud – net soos die Woemaboeke-reeks.
Hier kan jy wenke vir jou klaskamer vir jou en jou leerders kry. Gratis hersieningoefeninge vir eksamens en toetse word ook van tyd-tot-tyd met memorandums geplaas. 
Navorsing het al bewys dat leerders makliker leer wanneer hulle pret het. Daarom fokus plaas ons ook speletjies wat Afrikaanse woordeskat en selfvertroue ontwikkel.

1. Help jou leerders maklik lees met hierdie 10 wenke.

2. Hoe om ʼn woordeboek korrek te gebruik.

3. Woema se A-Z van positiewe woorde.

4. ʼn Algemene kennis vasvra in Afrikaans.

5. Leer jou Afrikaanse klas in ‘n japtrap werkwoorde.

6. Speel Woema se Woord-Bingo en leer speel-speel spel!

7. ʼn Gratis blokraai vir senior leerders oor sinstrukture en taalvorme. 

8. Ken jou klas hul antonieme

9. Jou gratis luistertoets van Woemaboeke 

Het jy geweet?

Woemaboeke skep sedert 2012 inhoud vir Afrikaans Eeerste Addisionele Taal. Kyk gerus hier vir nog toetse wat opgestel is volgens die KABV of IEB (Nasionale Senior Sertifikaat-Eksamen).