Ons vertrou julle het ‘n rustige wintervakansie gehad en dat julle gereed is om die derde kwartaal te trotseer.

Kom ons begin die kwartaal met ‘n idioom.

Dis terug hok toe met julle!

Hou ‘n bespreking met jou klas oor wat hulle gunsteling idioom is en waarom.

**Druk gerus die idioom hier in A4-grootte uit en gebruik dit in die klaskamer.